SA Stamboek se missie is om 'n daadwerklike bydrae te maak tot die verbetering van die produksie-doeltreffendheid van plaasdiere in Suid-Afrika en elders.
Ons beywer onsself om rekord te hou van die afstamming, registrasiesertifikate en produksiedata van diere en om sertifikate van registrasie-aantekening, produksie en genetiese meriete uit te reik en om hierdie inligting te publiseer.