SA Stamboek se sake word beheer deur ʼn Algemene Vergadering wat bestaan uit verteenwoordigers van al die telersgenootskappe wat aan SA Stamboek verbonde is – een afgevaardigde per 100 aktiewe telerslede of gedeelte daarvan. Die Algemene Jaarvergadering verkies ʼn Uitvoerende Raad van agt lede uit hul geledere en hierdie Raad (Exco) hanteer die uitvoerende bestuur van SA Stamboek.
SA Stamboek tree ook op as die mondstuk vir die meerderheid van die stoetveebedryf en verteenwoordigers van hierdie organisasie dien in verskeie rade en komitees om die gemeenskaplike belange van stoetveetelers uit te brei en te beskerm.
PRESIDENT |
J L Vosloo (Koos)
|
|
Sel 082 564 0951 |
VISE-PRESIDENT VICE-PRESIDENT |
J J Bezuidenhout (Basie)
|
|
Sel 082 333 8903 |
TESOURIER TREASURER |
M D Burger (Michiel)
|
|
Sel 082 674 9595 |
EX-OFFICIO |
|
|
|
LEWENSLANGE ERE-PRESIDENTE
HONORARY LIFE PRESIDENTS |
L Labuschagne (Llewellyn)
|
|
Sel 082-5795479
|
J P Grey (Jan)
|
|
Sel 083-6305755 |
|
LEDE MEMBERS
|
L C Allem (Laurence)
|
|
Sel 083 259 2818 |
H L Delport (Henk)
|
|
Sel 083 300 1131 |
|
P Durham (Peter)
|
|
Tel 34212-3712 |
|
SAJ Potgieter (Fanie)
|
|
Sel 082 336 7199 |
|
A Mantsho (Asser)
|
asser@zz2.co.za |
Sel 078 609 4937 |
|
REGISTRATEUR REGISTRAR |
M J Mamabolo (Joel) |
Private Bag X138, Pretoria, 0001.
|
Tel 012-3197424 Sel 082 557 9747 |
HOOFBESTUURDER BENERAL MANAGER |
Dr J van der Westhuizen (Japie)
|
Posbus 270, Bloemfontein, 9300. |
Tel 051-4100900 Sel 082 3319 923 |
|
Dienstermyn verstryk in Oktober/November van die jaar soos aangedui. Uittredende lede is herkiesbaar.